FERRUM Swemgala
Tydens Ferrum se jaarlikse swemgala is die volgende swemmers aangewys as die top-presteerders: |
|
Harmony SAMF Wiskunde Olimpiade
21 Ferrum leerlinge het onlangs aan die Harmony SAMF Wiskunde Olimpiade deelgeneem. Die volgende leerlinge het gekwalifiseer om aan die tweede rondte deel te neem: |
|
Team Speaking
Wenzile Nkabinde, Thandeka Mbuli and Simphiwe Mbuli participated in the Rotary /Daily News Team Speaking Competition held at St Dominic’s Academy recently. Their speech was entitled “How short is too short” which certainly had the audience thinking! |
|
KZN Atletiekkampioenskappe
Rozanne du Plooy het op 9 en 10 Maart 2012 'n 1ste plek in Hammergooi (dogters onder 15) asook 'n 2de plek in Diskus (dogters onder 15) behaal. |
|
KZN Atletiekkampioenskappe
Op 9 en 10 Maart 2012 het Yolandi Appel tydens die KZN Atletiekkampioenskappe 'n 1ste plek in 5000m Stap (dogters onder 17) behaal. |
|
Amajuba District Boys Hockey
Under 18: Tsepo Msimanga, Juan Khatz, Daniel Daruthy de Granpre, Bandile Twala, Darryl Britz, Lindo Shongwe, Jurie de Villiers, Sifiso Mgaga, Siyabonga Nkosi, Anthony Page. |
|



.index images.jpg)

.index images.jpg)















.index images.jpg)





Website sponsored by Jenny Internet 