


|
|
Rolbalnuus15/09/2011 - 12:45pm Dertig distrikspanne uit al die provinsies het aan die toernooi deelgeneem, wat oor drie dae gestrek het. Tydens elke wedstryd kan tien punte verdien word. Die vier spanne met die meeste punte speel dan uit vir goue, silwer en brons medaljes. Saam met leerders Dundee en Glencoe het KwaZulu-Natal Country twee spanne ingeskryf. Baie geluk aan Brian Schnuir (Gr 10), Eriq Southey (Gr 8) en Nico Draper (Gr 10). Rolbal / Bowls |