


Missieverklaring:
Ons verskaf met ‘n proaktiewe benadering ‘n omvattende en innoverende verskeidenheid in kwaliteitdiens. Dit geskied met inagneming van die veranderende wêreld waar mense hulle potensiaal wil verwesenlik deur ‘n lewenslange leerervaring. Ons doen dit met die optimalisering van hulpmiddele.
Mission statement:
Through our positive approach, we provide a comprehensive, innovative range of quality services, aligned with the changing world of people interested in realizing their potential through lifelong learning. We do this by optimizing our resources.