Skiet / Target Shooting

NKZN Skiet.JPG

NKZN Skietspan 2012


20/08/2012 - 11:23am


Skiet / Target Shooting
Ferrum skietspan
Ferrum skietspan

Skiet / Target Shooting Nuus


15/09/2011 - 12:23pm

Baie geluk aan Juanita du Plessis wat die volgende prestasies behaal het:  Op 28 Feb behaal sy ‘n 1ste plek in die Posliga in Natal vir Sporter 0/21. 

Op 18 Maart neem sy deel aan ‘n interprovinsiale byeenkoms in Ermelo en behaal ‘n 12de plek van 120 skuts.  Voorwaar ‘n uitstekende prestasie!    Op 15 April is Juanita die enigste Sporterskut in Natal wat gekies is om in Bloemfontein deel te neem.  Slegs 65 van oor die hele land is gekies vir hierdie byeenkoms. 


Skiet / Target Shooting
Skiet2011

Ferrum Noord-Natalskietspan


25/07/2011 - 8:54am

Baie geluk aan Ferrum se skietspan wat aan die Noord-Natal Kampioenskappe deelgeneem het.


Skiet / Target Shooting
Hoërskool Ferrum / Ferrum High School Copyright © 2010
Website sponsored by Jenny Internet

Development byStucky-Solutions.net l Marketing by Champ Marketing l Login