


Die Landsdiens klub- en areavergaderings is gehou. Daar word beplan om hospitale en die DBV te besoek. Die provinsiale kamp te Cedara sal gedurende die Junie vakansie plaasvind.
|
|
Hoofleierswag vir die Voortrekkers20/08/2012 - 11:31am Adriaan koorts is verkies tot hoofleierswag vir die Voortrekkers. Landsdiens |