R2

Die R2 is ‘n baie aktiewe Christen-organisasie en kom elke Donderdag gedurende pouse bymekaar.  Daar word Dinsdag- Woensdag- en Donderdagoggende, voor skool, ‘n gebedsbyeenkoms gehou.  Die groep het gedurende die 1ste kwartaal  “Faith like potatoes” gekyk en ‘n pretmiddag is gehou waartydens ‘n groot groep leerders aan speletjies deelgeneem het.  ‘n Motiveringspreker het die groep ook kom toespreek.  Gedurende die 2de kwartaal gaan Fanie Bolleurs die groep kom toespreek.  Die groep het vanaf ongeveer 10 leerders aan die begin van die jaar tot 60 leerders gegroei.  Baie dankie aan me. Anneen le Roux, me. Niekie Burger en hulle komitee vir hul entoesiasme en toewyding tot ‘n baie belangrike aspek van ons skool- die geestelike sy van ons kinders se opvoeding!

R2 Leaders 2013

New R2 Leaders for 2013


07/02/2013 - 2:29pm

R2 LEADERS FOR 2013

 


R2
Ferrum High School Copyright © 2010
Website sponsored by Jenny Internet

Development byStucky-Solutions.net l Marketing by Champ Marketing l Login