


| Skiet / Target Shooting Nuus | |
Baie geluk aan Juanita du Plessis wat die volgende prestasies behaal het: Op 28 Feb behaal sy ‘n 1ste plek in die Posliga in Natal vir Sporter 0/21. Op 18 Maart neem sy deel aan ‘n interprovinsiale byeenkoms in Ermelo en behaal ‘n 12de plek van 120 skuts. Voorwaar ‘n uitstekende prestasie! Op 15 April is Juanita die enigste Sporterskut in Natal wat gekies is om in Bloemfontein deel te neem. Slegs 65 van oor die hele land is gekies vir hierdie byeenkoms. Baie geluk aan Colin Parkhouse wat op 28 Feb ‘n 1ste plek in Natal behaal het vir Veergeweer 0/21. Op 18 Maart het hy ook aan die interprovinsiale byeenkoms in Ermelo deelgeneem en ‘n 3de plek van 22 skuts behaal. |
|
|
|
NKZN Skietspan 201220/08/2012 - 11:23am
Skiet / Target Shooting |
|
|
|
Skiet / Target Shooting Nuus15/09/2011 - 12:23pm Baie geluk aan Juanita du Plessis wat die volgende prestasies behaal het: Op 28 Feb behaal sy ‘n 1ste plek in die Posliga in Natal vir Sporter 0/21. Op 18 Maart neem sy deel aan ‘n interprovinsiale byeenkoms in Ermelo en behaal ‘n 12de plek van 120 skuts. Voorwaar ‘n uitstekende prestasie! Op 15 April is Juanita die enigste Sporterskut in Natal wat gekies is om in Bloemfontein deel te neem. Slegs 65 van oor die hele land is gekies vir hierdie byeenkoms. Skiet / Target Shooting |
|
|
|
Ferrum Noord-Natalskietspan25/07/2011 - 8:54am Baie geluk aan Ferrum se skietspan wat aan die Noord-Natal Kampioenskappe deelgeneem het. Skiet / Target Shooting |