Kawzulu-Natal Plattelandse Rugbyspan

Submitted by admin on 20 August, 2012 - 11:40
Kawzulu-Natal Plattelandse Rugbyspan  

Nico Basson is verkies tot die Kwazulu-Natalse Plattelandse Rugbyspan.

Nico Basson is verkies tot die KwaZulu Natal Plattelandse Rugbyspan.JPG
Nico Basson is verkies tot die KwaZulu Natal Plattelandse Rugbyspan.JPG

Kawzulu-Natal Plattelandse Rugbyspan


20/08/2012 - 11:40am

Nico Basson is verkies tot die Kwazulu-Natalse Plattelandse Rugbyspan.


Rugby
Junior rugby 2011
Junior rugby 2011
Junior rugby 2011

o/14 en o/15 spanne - Nyati Sportweek


14/09/2011 - 10:00pm

Ferrum se o/14 en o/15 spanne het op 1 April by Nyati Sportskool gearriveer.  Na die ontmoeting het hulle 'n afrigtingskliniek bygewoon wat aangebied was deur Blikkies Groenewald en Will Hill.  Hulle het deelgeneem aan verskeie wedstryde waarvan die o/14 span 2 gewen en 1 verloor het en die o/15 span 1 gewen en 1 verloor het.  Zibuziso Dlomo was aangewys as die o/14 span se beste agterlynspeler en Jeanne Schoeman as die o/15 span se beste agterlynspeler.


Rugby
Senior rugby 2011
Senior rugby 2011

1ste, 2de en o/16 rugbyspanne - Nashua Rugby Week


14/09/2011 - 9:59pm

Ferrum se 1ste, 2de en o/16 rugbyspanne het aan die Nashua Rugby Week deelgeneem. 

Die week word gekenmerk as een van die mededingendste rugbyweke. 

Dertig spanne het deelgeneem, waarvan 24 ope-spanne en 6 o/16-spanne was.  Ongelukkig moes ons 2de span teen ander skole se 1ste spanne speel, omdat die week slegs vir 1ste spanne was. 

Elke span het drie wedstryde gespeel.  Ferrum het hulle goed van hul taak gekwyt en daar word uitgesien na 'n opwindende rugbyseisoen. 

(A.Fourie) 


Rugby
derby2011.jpg

Ferrum wen die DERBY!


06/06/2011 - 10:57am

Na 'n uiters suksesvolle sportdag het Ferrum weereens as die oorwinnaars uit die stryd getree!  Die eerste rugby-, hokkie- en netbalspanne het almal met die loure weggeloop en dus pryk die DERBYtrofee vir nog 'n jaar in Ferrum se voorportaal!!  Baie geluk aan al die deelnemers van die DERBY! 


Rugby
Ferrum High School Copyright © 2010
Website sponsored by Jenny Internet

Development by Stucky-Solutions.net l Marketing by Champ Marketing l Login